Blouberg Holiday

Selfsorg akkommodasie bloubergstrand

Bloubergstrand Herfs Aanbieding van R800 p/n

Bloubergstrand Herfs Aanbieding:  Luukse see uitsig selfsorg woonstel van R800 per nag vir twee, Die aanbieding sluit it gratis ontbyt, Wifi, Parkering, en DSTV.

Infinity 303

Voorstad: Bloubergstrand

  Slaap Twee

   Een slaapkamer / Een Badkamer

 See & Tafelberg uitsig

Gratis Ontbyt vir twee*

   Gratis Wifi Internet

 Veilige Onderdak Pakering

 Platskerm TV met DSTV

 Van R950 per nag

Infinity 307

Voorstad: Bloubergstrand

  Slaap Twee

   Een slaapkamer / Een Badkamer

 See & Tafelberg uitsig

Gratis Ontbyt vir twee*

   Gratis Wifi Internet

 Veilige Onderdak Pakering

 Platskerm TV met DSTV

 Van R950 per nag

The Bay 103

Voorstad: Bloubergstrand

  Slaap Twee

   Een slaapkamer / Een Badkamer

 See & Tafelberg uitsig

Gratis Ontbyt vir twee*

   Gratis Wifi Internet

 Veilige Onderdak Pakering

 Platskerm TV met DSTV

  Van R800 per nag

Selfsorg akkommodasie bloubergstrand

 Selfsorg akkommodasie bloubergstrand



Al ons ten volle gemeubeleerde selfsorg woonstelle bied ń ononderbroke uitsig van Tafelberg, Robben Eiland en talle skepe wat oor die Altantiese Oseaan vaar. Terwyl jy in die gerief van jou eie woonstel ontspan, kan jy aanskou hoe die aktiewe sportlui pronk met hul branderplank vernuf asook vele ander watersport.

Ons Bloubergstrand selfsorg woonstelle is almal smaaklik en stylvol gemeubeleerd om aanklank te vind by die rustige atmosfeer wat die uitsig bied.  Jou kabel groot skerm tv en gratis Internet verskaf huislike gerief waaraan jy gewoond is en vergemaklik kommunikasie met jou familie.

Tydens jou verblyf by ons selfsorg woonstelle is daar verskeie aksie belaaide aktiwiteite om van te kies. Brosjures word verskaf.  Seekant kuierplekke bied skemerkelkies aan wat die sonsondergang beslis komplimenteer om nie eens te praat van die restaurante se vars vis uit die see. Besoek gerus die lokale winkelsentrums vir daardie verpligte aandenking of presentjie.  Moenie vergeet van jou gratis ontbyt.by Doodles Restuarant op die seefront.

Ons selfsorg Bloubergstrand woonstelle is binne loopafstand van die Myciti busroete. Die busdiens is gerieflik, veilig en gereeld. Roetes bedien die lokale Bloubergstrand, die V&A Waterfront in Kaapstad en die Kaapstadse Internasionale Lughawe.

Al die selfsorg woonstelle bied binne die perseel veilige parkering aan vir gaste met eie vervoer. Reëlings kan getref word vir besoekers.

Wasmasjiene en Droeers vir u gebruik op die perseel.

Blouberg Holiday Self Catering Apartments is almal in Bloubergstrand en wel te:

The Bay  - 77 Coral Weg, Bloubergstrand 7441

Infinity 303 en 307  - 99 Corral Weg, Bloubergstrand 7441



Bloubergstrand Omgewing

Geniet all die aktiwiteite aangebied by Bloubergstrand. Met wêreldklas watersport soos surfing en wind surfing. Blouberg sluit baie kroeë en restaurante in loopafstand. Geniet ontbyt by Doodles regoor die Infinity -gebou . Ander restaurante sluit Blue Peter , Eden on the bay en on the rocks almal binne loopafstand geleë op Bloubergstrand.


Die pragtige Bloubergstrand is geleë net 20 km buite van die middestad van Kaapstad en sowat 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe . Die voorstad is wêreldbekend vir sy luukse strand eiendom , skoon strande , groot golwe en nabyheid aan al die skoonheid van die Weskus.



Geniet all die aktiwiteite aangebied by Bloubergstrand. Met wêreldklas watersport soos surfing en wind surfing. Blouberg sluit baie kroeë en restaurante in loopafstand. Geniet ontbyt by Doodles regoor die Infinity -gebou . Ander restaurante sluit Blue Peter , Eden on the bay en on the rocks almal binne loopafstand geleë op Bloubergstrand.


Blouberg Holiday Ervaring


Blouberg Holiday Experience

Blouberg Holiday streef daarna om meer as net 'n pragtige uitsig en Selfsorg vakansie akkommodasie in Bloubergstrand aan te bied. Ons fokus is om aan ons kliënte 'n onvergeetlike ervaring en toegevoegde waarde aan te bied. Vakansies is 'n spesiale tyd om te ontspan en jouself te bederf. By Blouberg Holiday wil ons slegs die beste van beide akkommodasie en diens aanbied sodat elke kliënt n  vreugdevolle vakansie ervaar. Ons toegevoegde dienste sluit in huur aanbiedinge soos fiets huur , produkte soos Pick Nick of biltong mandjies of selfs gebeurtenisse en aktiwiteite soos perdry . Sien alle dienste en produkte wat beskikbaar is.


Sluit gratis aan by ons lojaliteit program vandag, en geniet beloon punte wat gebruik kan word op afslag op jou volgende besoek of koop produkte en dienste met jou beloon punt.


Blouberg Holiday akkommodasie

Ons Blouberg Holiday Selfsorg akkommodasie in Bloubergstrand is geleë in die volgede geboue:

Infinity gebou wat 'n gimnasium , muurbal, braai geriewe , 'n binnenshuise swembad en'n buite swembad insluit.

The Bay wat buite swembad , waskamer en direkte toegang tot die strand.


Al ons woonstelle , sluit in:

 Gratis & veilige onderdak parkering

 Gratis DSTV met MNET

Gratis WIFI internet

Gratis ontbyt vir twee*

 Gratis tee, koffie en ander huishoudelike produkte

 Fiets verhuuring

 Gratis welkom wyn en water botel

  Toeganklik vir rolstoele met hysbak

Blouberg Holiday | Bloubergstrand | Blouberg Holiday Rental Apartments in South Africa | Accommodation in Blouberg Cape Town | Bloubergstrand holiday Accommodation | Bloubergstrand self catering Accommodation | Bloubergstrand vakansie | Bloubergstrand accommodation | Bloubergstrand akkommodasie | Holiday apartments bloubergstrandSelf catering accommodation in bloubergstrand | Blouberg holiday apartments | Luxury holiday apartments | Accommodation in bloubergstrand | Bloubergstrand accommodation on the beach | selfsorg akkommodasie bloubergstrand | vakansie verblyf in bloubergstrand | accommodation bloubergstrand | Flats to rent in Blouberg | Flats to rent in bloubergstrand | short term apartment to rent bloubergstrand | short term rentals bloubergstrand | self catering apartment blouberg | blaauwberg accommodation | places to stay in blouberg | blouberg accommodation self catering | self catering accommodation in bloubergstrand | blouberg beach accommodation | blouberg beachfront accommodation cape town | self catering apartments in blouberg | bloubergstrand self catering accommodation beach | bloubergstrand self catering chalets | blouberg self catering beach | bloubergstrand self catering cape town, south africa | bloubergstrand accommodation for 2 | bloubergstrand accommodation beachfront


* Free Breakfast is included for our guests making direct accomodation bookings using the bloubergholiday.com website and whom join our free Blouberg Holiday Loyalty Rewards Program.